Generaal Sherman

Generaal Sherman in 2013.

Generaal Sherman is 'n reuse sequoia (Sequoiadendron giganteum) boom geleë op 'n hoogte van 2 109 m (6 919 voet) bo seevlak in die Giant Forest van die Nasionale Sequoia-park in Tulare County, in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Volgens volume is dit die grootste bekende lewende enkelstamboom op aarde.[1] Dit word geskat op ongeveer 2 200 tot 2 700 jaar oud.

  1. "The General Sherman Tree". Sequoia National Park. U.S. National Park Service. 27 Maart 1997. Besoek op 12 Augustus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search